JehfreeBeats
New member
Ja! Wys hom. Maar check, hy wil nie luister nie. Hy dink net vir homself ekse. Daai man kom hier met sy idees en dink nou ons sal niks se nie. Nee hond. en hy is geluk hy is n moderator, want ek is smoor kwaad nou, maar ek weet ek kan hom nie wys hoe ek kwaad is nie, want hy sal my met die 'ban stick' slaan lol. Dis n goeie ding dat hy net n moderator is en nie n administrator nie. As hy n admin wees, ons sal kak sien, ek wys jou. En kyk nou, daar's niemand in die forum nie. Daar's nie samples nie. Mense het by ander plekke en forums gegaan. Don't be surprised as ek na n ander plek gaan.
oh really?